• speelgrond 
  • speelgrond2 
  • speelgrond3
  • speelgrond4
  • speelgrond5

Baie welkom by Dwergiebos se webblad!

Ons is baie trots op ons skool wat op 10 Oktober 1980 gestig is. Ons is ‘n Christelike, tweetalige, onafhanklike skool wat by die Departement Onderwys geregistreer is en onderrig tans leerders tussen die ouderdomme van 3½ tot 6 jaar.

Dit is vir ons baie belangrik dat ons leerders speel-speel in ‘n ontspanne omgewing hul kennis verbreed en met al die nodige ouderdomstoepaslike vaardighede toegerus word, om die “groot skool” met gemak en sukses te betree.

Kyk gerus na die inligting omtrent ons skool en aktiwiteite. Blaai deur ons Gallery om al ons Dwergies in aksie te sien en druk die knoppie om al die nodige dokumentasie vir nuwe inskrywings af te laai.

Moenie huiwer om ons te kontak indien u enige verdere inligting verlang nie.

Beste wense en Dwergiebosgroete.

“Werk maak sterk en lag gee krag!”

Welcome to the Dwergiebos web page!

We are very proud of our school that was established on 10 October 1980. We are a Christian, bilingual, independent school that is registered at the Department of Education and currently teach learners between the ages of 3½ and 6 years.

It is of great importance to us that our learners expand their knowledge and develop age appropriate skills in a playful manner and relaxed environment.

Please feel free to have a look at the information about our school and related activities. Page through our Gallery to see our Dwergies in action and press the button to download any documentation for new applications you may need.

Please do not hesitate to contact us should you require any further information.

Best wishes and Dwergiebos greetings.

“Work makes us strong and laughter gives us strength!”

Contact Dwergiebos

77 Berg Street,
Wellington,
7655 
Tel: 021873 3191
Fax: 0866128399