Aftercare

We strive to give your child a safe environment where ample interesting play activities are provided in a homely atmosphere.

Aftercare is available Monday to Friday from 12:30 – 17:30 and includes a light, healthy lunch which is served daily.

Holiday care is also available at a minimal cost where older brothers and sisters up to Grade 3 are also welcome.  

Nasorg

Ons streef daarna om vir u kind ‘n veilige speelomgewing met ‘n huislike atmosfeer te gee, gevul met interessante aktiwiteite.

Nasorg is beskikbaar Maandag tot Vrydag vanaf 12:30 – 17:30 en sluit ‘n ligte, gesonde middagete in wat daagliks bedien word.

Vakansiesorg is ook teen ‘n minimale koste beskikbaar, waar ouer broers en susters tot en met Graad 3 ook welkom is.